Wes-Bengale

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ligging van Wes-Bengale in Indië.

Wes-Bengale (Bengaals: পশ্চিমবঙ্গ, Engels: West Bengal) is 'n deelstaat in oostelike-Indië. Die hoofstad en grootste stad van die staat is Kalkutta (ook bekend as Kolkata). Volgens die 2011-sensus het Wes-Bengale 'n bevolking van sowat 91 miljoen gehad en dus is dit die vierde mees bevolkte deelstaat in die land.