Herbert Castens

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Herbert Castens Sportportaal
Volle naam Herbert Hayton Castens
Geboortedatum 23 November 1864
Geboorteplek Londen, Engeland
Sterftedatum 18 Oktober 1929 (op 64)
Sterfteplek Londen, Engeland
Skool Rugby
Universiteit Universiteit van Oxford
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Onbekend
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Villagers
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Westelike Provinsie
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1891 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 1

Herbert Castens (23 November 1864 - 18 Oktober 1929) was 'n Springbokrubyspeler en Suid-Afrika se eerste Springbok rugbykaptein. Die toets was teen die 1891 Britse Leeus. Hy was ook die skeidsregter in die derde toets van die reeks. Hy was ook Suid-Afrika se eerste nasionale krieketkaptein wat 'n toerspan aangevoer het.

Bron[wysig]

Eksterne skakels[wysig]