Herbert von Karajan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Herbert von Karajan
Bundesarchiv Bild 183-S47421, Herbert von Karajan.jpg
Herbert von Karajan in 1938
Geboortenaam Heribert Ritter von Karajan
Geboorte 5 April 1908
Salzburg (Oostenryk-Hongarye)
Afsterwe 16 Julie 1989
Anif (Oostenryk)
Beroep(e) Dirigent
Genre(s) Oper
Portal.svg Musiekportaal

Herbert von Karajan was 'n Oostenrykse dirigent wat op 5 April 1908 in Salzburg gebore is, en op 16 Julie 1989 in Anif, naby Salzburg oorlede is. Hy word allerweë as een van die voorste dirigente van die twintigste eeu beskryf en word nouste verbind met die Berliner Philharmoniker, die orkes waarvan hy vir 34 jaar musiekdirekteur was. Hierdie vennootskap tussen dirigent en orkes het tot honderde opnames gelei en 'n unieke klank aan die Berliner Philharmoniker verleen. Karajan was ook nou verbind met die Wiener Philharmoniker en die Salzburg Fees.