Hubli-Dharwad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hubli-Dharwad
ಹುಬ್ಬಳ್ಳಿ-ಧಾರವಾಡ
Hubballi-Dharwad
Die Karnatak-Universiteit in Dharwad.
Die Karnatak-Universiteit in Dharwad.
Ligging van Hubli-Dharwad op 'n kaart (Indië)
Hubli-Dharwad
Hubli-Dharwad
Ligging in Indië
Koördinate: 15°21′42″N 75°05′06″O
Land Vlag van Indië Indië
Deelstaat Karnataka
Distrik Dharwad
Streek Bayaluseeme
Stigting 1962
Regering
 - Tipe Hubli-Dharwad Munisipale Korporasie
Oppervlak
 - Stad 200,23 km²  (77,31 vk m)
Hoogte 670,75 m (2 200,6 vt)
Bevolking (2011)
 - Stad 1 349 563
Tydsone IST (UTC+5:30)
Poskode 580 00x
Skakelkode(s) 0836
Webwerf: hdmc.gov.in

Hubli-Dharwad of Hubballi-Dharwad (Kannada: ಹುಬ್ಬಳ್ಳಿ-ಧಾರವಾಡ, Hubbaḷḷi-Dhāravāḍa, [ˈhubːʌɭːi ˈd̪ʱaːrʌʋaːɖʌ]) is die tweede grootste stad in die Wes-Indiese deelstaat KarnatakaBangalore, met 'n bevolking van 1 349 563 in 2011. Hubli-Dharwad bestaan uit die twee susterstede Hubli en Dharwad en is in 1962 gestig.