Bangalore

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Bangalore
ಬೆಂಗಳೂರು
Beṅgaḷūru
Vidhana Soudha.jpg

Ligging in Indië Wapen
Bangalore in India.png
Flag of None.svg
Kaart
Bangalore street Map.png
 Land Vlag van Indië Indië
 Provinsie Karnataka
 Koördinate 12°57′N 77°37′O
 Gestig op 1537
 Oppervlakte:  
 - Totaal 366 vk km
 Hoogte bo seevlak 920 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2001) 4 292 223
 - Bevolkingsdigtheid 11 727/vk km
 - Metropolitaanse gebied 6 562 408
 Tydsone UTC +5:30
 Burgemeester Sharadamma
Bangalore 1924

Bangalore (beplande: Bengaluru, Kannada: ಬೆಂಗಳೂರು, Beṅgaḷūru) is die hoofstad van die Indiese staat Karnataka en is met 'n bevolking van 4 292 223 die vyfde grootste stad in Indië. Bangalore is geleë in die suidelike Sentraal-Indië.