Karnataka

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ligging van Karnataka in Indië.

Karnataka (Kannada: ಕರ್ನಾಟಕ, uitgespreek [kəɾˈnɑːʈəkɑː]) is 'n deelstaat in suidwestelike-Indië. Die hoofstad en grootste stad is Bangalore. Die deelstaat het 'n bevolking van 52 850 562 mense.