Hudsonbaaigriet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hudsonbaaigriet
'n Hudsonbaaigriet in Brasilië.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Scolopacidae
Genus: Limosa
Spesie: L. haemastica
Binomiale naam
Limosa haemastica
(Linnaeus, 1758)

Die Hudsonbaaigriet (Limosa haemastica) is 'n somerswerwer na groot kuswatermassas in die Wes- en Oos-Kaap. Die voël is 40 cm lank, 200 - 320 g groot met 'n vlerkspan van 74 cm. In Engels staan die voël bekend as Hudsonian Godwit.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Limosa haemastica”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.