Inverness

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Inverness
Invernessmixed.jpg
Ligging van Inverness op 'n kaart (Skotland)
Inverness
Inverness
Koördinate: 57°29′00″N 4°13′00″W
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land Skotland
Unitary authority Highland
Bevolking (2006)
 - Stad 58 963
Tydsone MGT (UTC+0:00)
 - Somer (DST) BST (UTC+1:00)
Poskode IV1-IV3, IV5, IV13, IV63
Skakelkode(s) 01463

Inverness (Skots-Gaelies: Inbhir Nis) is 'n stad in noordelike Skotland. Met 'n bevolking van 58 963 is die stad die grootste nedersetting, en dikwels beskou as die hoofstad van die Skotse Hoogland. Inverness is die noordelikste stad in die Verenigde Koninkryk en is in die 6de eeu gestig.