Jane Austen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jane Austen

Jane Austen (Hampshire, 16 Desember 1775 – Winchester, 18 Julie 1817) was 'n Engelse skryfster. Sy het beroemdheid verwerf met haar liefdesromans wat oor die Engelse hoërlui handel. Veel van haar romans is nog steeds gewild en is soms voorgeskrewe boeke op skool. Haar realisme en gevatte sosiale kommentaar maak haar werk van historiese belang onder akademici.[1]

Werke[wysig]

Romans

  • Sense and Sensibility (1811)
  • Pride and Prejudice (1813)
  • Mansfield Park (1814)
  • Emma (1815)
  • Northanger Abbey (1818, nadoods)
  • Persuasion (1818, nadoods)

Kort fiksie

  • Lady Susan (Briefroman, 1794, 1805, nadoods)

Onvoltooide fiksie

  • The Watsons (1804)
  • Sanditon (1817)

Verwysings[wysig]

  1. Southam, "Criticism, 1870–1940", The Jane Austen Companion, 102.