Jiamusi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jiamusi
佳木斯
'n Uitsig oor Jiamusi.
'n Uitsig oor Jiamusi.
Ligging van Jiamusi op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Jiamusi
Jiamusi
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 46°48′00″N 130°19′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Heilongjiang
Regering
 - Kommunistiese Party van Sjina Sekretariskomitee Sun Zhe (孙 喆)
 - Burgemeester Wang Zhaoli (王兆力)
Oppervlak
 - Stad 12 173 km²  (31 528 vk m)
 - Stedelik 341 km² (883 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 2 552 097
 - Digtheid 210/km² (81/vk m)
 - Stedelik 850 750
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 2 500/km² (960/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 154000
Skakelkode(s) 0545
Webwerf: jms.gov.cn

Jiamusi (Sjinees: 佳木斯) is 'n stad in die Sjinese provinsie Heilongjiang met 'n bevolking van 2 552 097 in 2010. Die stad is in die buitenste noordooste van Sjina aan die grens tot Rusland geleë. Jiamusi grens in die weste aan Harbin, in die noorde aan Hegang, in die suide aan Qitaihe, in die ooste aan Sjuangyasjan en in die weste aan Yichun.