Johan Cruijff

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Johan Cruijff (2009)

Johan Cruijff (Amsterdam, 25 April 1947) is 'n vroeëre sokkerspeler uit Nederland. Hy was een van die grootste sokkerspelers van sy tyd.

Hy het gespeel by Ajax, FC Barcelona, Los Angeles Aztecs, Washington Diplomats, Levante die Nederlandse klub Feyenoord.

Die Johan Cruijff Schaal, 'n Nederlandse sokkertrofee, is later na hom vernoem.