Jonava

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Jonava
The church of Jonava.jpg

Kaart Wapen
LietuvaJonava.png
Coat of arms of Jonava (Lithuania).svg
Vlag
Flag of Jonava (Lithuania).svg
 Land Vlag van Litaue Litaue
 Administratiewe gewes Kaunas
 Koördinate 55°04′N 24°16′O
 Stigting (eerste verwysing) 1750
 Stadstatus 1864
 Oppervlakte:  
 - Totaal 10,639 vk km
 Hoogte bo seevlak 65 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 34 056
 - Bevolkingsdigtheid 3 201/vk km
 Tydsone EET (UTC +2)
 - Somertyd EEST (UTC +3)
 Klimaat  
 - Tipe Kontinentaal-gematig
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur -°C
 - Gem. temp. Januarie/Julie - / - °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae - mm
 Burgemeester
 Amptelike Webwerf www.jonava.lt/

Jonava is die administratiewe sentrum van die gelyknamige landelike munisipaliteit in Litaue met 'n oppervakte van 10,639 vierkante kilometer en 'n bevolking van 34 056 (2010). Jonava is sowat 26 kilometer noordoos van Litaue se tweede grootste stad Kaunas naby die Šventoji-rivier se uitmonding in die Neris geleë.

Die stad, wat in 1750 gestig is en in 1864 stadstatus gekry het, is tans die negende grootste nedersetting in die land.

Galery[wysig]