Jules Verne

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jules Verne
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Foto van Jules Verne
Foto deur Félix Nadar, ca.  1878

Geboortenaam Jules Gabriel Verne
Gebore 8 Februarie 1828
Nantes, Frankryk
Oorlede 24 Maart 1905 (op 77)
Amiens, Frankryk
Nasionaliteit Vlag van Frankryk Frankryk
Beroep Romanskrywer, digter en dramaturg
Bekend vir Voyage au centre de la Terre (1864)
Vingt mille lieues sous les mers (1870)
Le Tour du monde en quatre-vingts jours (1873)
L'Île mystérieuse (1874-1875)
Huweliksmaat Honorine Hebe du Fraysse de Viane (Morel) Verne
Kind(ers) Michel Verne en stiefdogters Valentine en Suzanne Morel
Firma de Julio Verne.svg

Jules Gabriel Verne (Frans: [ʒyl vɛʁn]; 8 Februarie 182824 Maart 1905) is die bekendste Franse skrywer van wetenskapsfiksie. Hy stel hom ten doel om die tegnologiese en wetenskaplike vooruitgang van die 19de eeu in die vorm van romans aan die algemene publiek te verduidelik. Weens die tekortkomings van die destydse natuurwetenskaplike onderwys in Franse skole word hy deur die uitgewer Pierre-Jules Hetzel aangemoedig om sy boeke só te skryf dat hulle ook as 'n nuttige hulpmiddel kan dien om bekende en toekomstige tegnologieë aanskoulik te verbeeld.

Die boorling van die Franse stad Nantes skryf sowat 60 boeke wat ook die materiaal vir 'n reeks rolprente lewer. In 1905 sterf hy in Amiens (noord van Parys).

Eksterne bronne[wysig]