Juliana van Nederland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Juliana van die Nederlande
Prinses van die Nederlande, Aruba, Curaçao en Sint Maarten
Koningin Juliana
Koningin Juliana
Vorstehuis Oranje-Nassau
Regeer 4 September 194830 April 1980
Kroning 6 September 1948
Voorganger Wilhelmina van Nederland
Opvolger Beatrix van Nederland
Volle naam Juliana Louise Emma Marie Wilhelmin
Gebore 30 April 1909; Den Haag, Nederlande
Oorlede 20 Maart 2004; Soestdijk, Nederlande
Eggenoot Bernhard van Lippe-Biesterfeld
Kinders Beatrix
Irene
Margriet
Christina
Vader Hendrik van Mecklenburg-Schwerin
Moeder Wilhelmina van Nederland
Religie Christendom, Protestantisme

Juliana Louise Emma Marie Wilhelmina van Oranje-Nassau (Den Haag, 30 April 1909Soestdijk, 20 Maart 2004) was vanaf 4 September 1948 tot en met 30 April 1980 die koningin van die Nederlande.

Sy het onder andere die titels prinses van die Nederlande, prinses van Oranje-Nassau, hertogin van Mecklenburg en prinses van Lippe-Biesterfeld gehad. Juliana was getroud met prins Bernhard van Lippe-Biesterfeld.

Sy staan in 1949 soewereiniteit aan Indonesië toe.