Den Haag

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Den Haag
’s-Gravenhage
Thehague 2.jpg

Kaart Wapen
Map - NL - Municipality code 0518 (2009).svg
Den Haag wapen.svg
Vlag
Flag of The Hague (variant).svg
 Land Flag of the Netherlands.svg Nederland
 Provinsie Flag Zuid-Holland.svg Suid-Holland
 Koördinate 52°05′N 04°18′O
 Stigting 1230
 Oppervlak:  
 - Totaal 98,20 vk km
 Hoogte bo seevlak 0 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2013) 508.480
 - Bevolkingsdigtheid 6 004/vk km
 - Metropolitaanse gebied 1 406 000
 Tydsone UTC+1 (CET)
 Burgemeester Jozias van Aartsen
 Amptelike Webwerf www.denhaag.nl

Den Haag (amptelik: ’s-Gravenhage) is die administratiewe hoofstad (regeringsetel‎) van Nederland, setel van die Eerste Kamer en Tweede Kamer van die Nederlandse parlement, woonplek van die koning en hoofstad van die provinsie Suid-Holland, met ’n oppervlakte van 98,20 km² en ’n bevolking van 506 485 inwoners (1 Januarie 2012) en van 1 406 000 in die metropolitaanse gebied. Den Haag is egter nie die staatkundige hoofstad van Nederland nie, want die land se grondwet bepaal dat dit Amsterdam is.

Die stad het ook ’n voetbalklub, ADO Den Haag.

Geboortes[wysig]