FIFA

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Huidige Logo van die FIFA

Die Internasionale Federasie vir Voetbal Assosiasie (Frans: Fédération Internationale de Football Association), algemeen bekend as FIFA, is die internasionale beheerliggaam vir sokker. Hulle hoofkantoor is in Zürich, Switserland, en die huidige president is Sepp Blatter. FIFA is verantwoordelik vir die organisasie en beheer van die hoof voetbalgeleenthede, onder andere die FIFA Sokker-Wêreldbeker, wat sedert 1930 aangebied word.

FIFA het 208 assosiasie lede - 16 meer as die Verenigde Nasies.

Konfederasies[wysig]

FIFA se kontinentale bonde

FIFA het ses kontinentale bonde as lid, naamlik:

Voorsitters en ondervoorsitters[wysig]

Die huidige Voorsitter Sepp Blatter
Voorsitters
Naam Nasionaliteit Termyn
Robert Guérin Vlag van Frankryk Frankryk 1904-1906
Daniel Burley Woolfall Vlag van Engeland Engeland 1906-1918
Jules Rimet Vlag van Frankryk Frankryk 1921-1954
Rodolphe William Seeldrayers Vlag van België België 1954-1955
Arthur Drewry Vlag van Engeland Engeland 1955-1961
Sir Stanley Rous Vlag van Engeland Engeland 1961-1974
João Havelange Vlag van Brasilië Brasilië 1974-1998
Sepp Blatter Vlag van Switserland Switserland 1998-hede
Die huidige Ondervoorsitter Michel Platini
Ondervoorsitters
Naam Nasionaliteit Termyn
Ebbe Schwartz Vlag van Denemarke Denemarke 1954-1962
Gustav Wiederkehr Vlag van Switserland Switserland 1962-1972
Artemio Franchi Vlag van Italië Italië 1972-1983
Jacques Georges Vlag van Frankryk Frankryk 1983-1990
Lennart Johansson Vlag van Swede Swede 1990-2007
Michel Platini Vlag van Frankryk Frankryk 2007-hede

Die ondervoorsitter van FIFA is ook die voorsitter van die UEFA.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
FIFA (kategorie)