Kaapse kanarie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kaapse kanarie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Fringillidae
Genus: Serinus
Spesie: S. canicollis
Binomiale naam
Serinus canicollis
(Swainson, 1838)
Subspesies

5, sien teks

Die Kaapse kanarie (Serinus canicollis) is 'n endemiese, algemene standvoël in fynbos, grasveld, kusduine en tuine. Hulle kom dikwels in klein swerms voor. Die voël is 12 cm groot en weeg 12 - 22 gram. In Engels staan die voël as die Cape Canary bekend.

'n Kaapse kanarie in Suid-Afrika.
Vier in 'n boom in Suid-Afrika.

Subspesies[wysig]

Subspesies, alfabeties gerangskik:[2]

  • Serinus canicollis canicollis (Swainson, 1838)
  • Serinus canicollis griseitergum Clancey, 1967
  • Serinus canicollis sassii Neumann, 1922

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Serinus canicollis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.
  2. Serinus canicollis, ITIS Standard Report

Eksterne skakel[wysig]