Kaapse vuurvinkie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kaapse vuurvinkie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Estrildidae
Genus: Lagonosticta
Spesie: L. rubricata
Binomiale naam
Lagonosticta rubricata
(Lichtenstein, 1823)
Verspreiding van die Kaapse vuurvinkie.
Verspreiding van die Kaapse vuurvinkie.

Die Kaapse vuurvinkie (Lagonosticta rubricata) is 'n algemene standvoël van ruigtes in boomveld, savanne en rivierstruikgewas. Die voël is 11 cm groot en weeg 8 - 13 gram. Die voël is die broeigasheer vir die Gewone blouvinkie. In Engels staan die voël bekend as die African Firefinch.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Lagonosticta rubricata”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.