Kaneelborssanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kaneelborssanger
Kaneelborssanger in die Noord-Kaap, Suid-Afrika
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Cisticolidae
Genus: Euryptila
Sharpe, 1883
Spesie: E. subcinnamomea
Binomiale naam
Euryptila subcinnamomea
(Smith, 1847)

Die Kaneelborssanger (Euryptila subcinnamomea) is 'n endemiese, skaars en gelokaliseerde standvoël wat leef in struik bedekte, klipperige heuwelhange en klowe. Hulle is sku en kruip tussen groot klippe rond en verdwyn dikwels in skeure. Die voël is 12 cm groot en weeg 10 - 13 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cinnamon-breasted Warbler.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]