Karaj

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Karaj
‏کرج
Karaj, winter.jpg
Ligging van Karaj op 'n kaart (Iran)
Karaj
Karaj
Koördinate: 35°50′08″N 51°00′37″O
Land Vlag van Iran Iran
Provinsie Alborz
Regering
 - Burgemeester Seyyed Ali Aghazadeh
Hoogte 1 312 m (4 304 vt)
Bevolking (2010)
 - Stad 2 086 000
Tydsone IRST (UTC+03:30)
 - Somer (DST) IRDT (UTC+04:30)
Poskode 0263
Webwerf: karaj.ir

Karaj (Persies: ‏کرج) is 'n stad in die noorde van Iran. Die stad het 'n bevolking van 2 086 000 in 2010 gehad en is die vyfde grootste stad van die land ná die hoofstad Teheran, Mashhad, Isfahan en Tabris. Karaj is geleë net wes van Teheran, suid van die Kaspiese See en noord van die heilige stad Qom.