Kardinaalkwelea

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kardinaalkwelea
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Ploceidae
Genus: Quelea
Spesie: Q. cardinalis
Binomiale naam
Quelea cardinalis
(Hartlaub, 1880)

Die Kardinaalkwelea (Quelea cardinalis) is 'n voël en seldsame swerwer na beboste grasveld en landbougebiede. Die voël is nog net eenkeer opgeteken in Suider-Afrika en is 10 – 11 cm groot en weeg 11 - 15 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cardinal Quelea.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Quelea cardinalis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.