Karee

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Karee
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Anacardiaceae
Genus: Rhus
Spesie: R. lancea
Binomiale naam
Rhus lancea
L.
Sinonieme

Searsia lancea

Die Karee (Searsia lancea) is 'n digte koelteboom met 'n neerhangende kroon en olyfgroen blare[1]. Die boom is wydverspreid in Suider-Afrika. Dit groei in oop boswêreld, langs riviere, strome en dikwels op termiethope. Die stam is swartbruin en die boom is gehard en droogtebestand. Dit benodig baie son en matige water. Die boom blom vanaf Julie tot September.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. (en) TREES of the Kruger National Park, a field guide, Piet van Wyk. Struik Uitgewers, Kaapstad, 2008., ISBN 978 1 7707 759 1