Julie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jun - Jul - Aug
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1 2 3 4 5 6 7
8 9 10 11 12 13 14
15 16 17 18 19 20 21
22 23 24 25 26 27 28
29 30 31  
2007 dag rangskikking
Al die dae

Julie is die sewende maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, en het 31 dae. Julie is vernoem na Julius Caesar; voorheen is dit Quintilis genoem in Latyn, aangesien dit die vyfde maand was in die Romeinse Kalender, wat begin in Maart.

As gevolg van die woord se oorsprong, was die maand tot die 18de eeu uitgespreek soos die Engelse meisienaam Julie.

Julie begin op dieselfde dag van die week as April elke jaar en ook soos Januarie in skrikkeljare. In die Ierse Kalender word die maand Iúil genoem en is dit die derde en laaste maand van die somer.

Sien ook[wysig]

Maande van die jaar
Januarie | Februarie | Maart | April | Mei | Junie | Julie | Augustus | September | Oktober | November | Desember