Kershout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kershout
Ook: Candlewood of Cherrywood
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Celastrales
Familie: Celastraceae
Genus: Pterocelastrus
Spesie: P. tricuspidatus
Binomiale naam
Pterocelastrus tricuspidatus
Loes.

Die Kershout (Pterocelastrus tricuspidatus) is 'n boom wat amper soos die Klipkershout lyk. Die boom word gevind vanaf Kaapstad tot by Durban en ook in die Lebomboberge. Die boom dra kenmerkende, driehokkige, gehoringde, bottergeel vrugte.

'n Kershout in Jan Celliers Park, Pretoria.

Bron[wysig]

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]