Kimberleykoester

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kimberleykoester
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Motacillidae
Genus: Anthus
Spesie: A. pseudosimilis
Binomiale naam
Anthus pseudosimilis
Liversidge & Voelker, 2002

Die Kimberleykoester (Anthus pseudosimilis), is 'n klein voëltjie wat in die savanne-grasvelde in Suid-Afrika en Namibië voorkom.

Hierdie voëltjie is eers onlangs beskryf,[1] is 18 cm lank en weeg ongeveer 32 gram. Sy vere is hoofsaaklik bruin.

Die Kimberleykoester soek insekte op die grond. Dit is monogaam. Die wyfie lê 2 tot 3 blou eiers.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Liversidge & Voelker, Bull. B.O.C. 122(2): 93-109

Eksterne skakels[wysig]