Kitakyushu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kitakyushu
北九州
Kitakyushu montage2.jpg
Vlag van Kitakyushu
Vlag
Wapen van Kitakyushu
Wapen
Ligging van Kitakyushu in die Fukuoka-prefektuur
Ligging van Kitakyushu in die Fukuoka-prefektuur
Ligging van Kitakyushu op 'n kaart (Japan)
Kitakyushu
Kitakyushu
Ligging van Kitakyushu in Japan (in rooi)
Koördinate: 33°53′00″N 130°53′00″O
Land Japan
Gebied Kioesjoe
Prefektuur Fukuoka-prefektuur
Stigting 10 Februarie 1963
Regering
 - Burgemeester Kenji Kitahashi
Oppervlak
 - Stad 486,81 km²  (187,96 vk m)
Bevolking (1 Januarie 2010)
 - Stad 983 037
 - Digtheid 2 019,34/km² (5 230,1/vk m)
Tydsone JST (UTC+9)
Skakelkode(s) 093-582-2236
Webwerf: city.kitakyushu.jp

Kitakyushu (Japannees: 北九州) is 'n stad met 983 037 inwoners (2011) in Wes-Japan, op Kioesjoe-eiland. Die burgemeester is Kenji Kitahashi. Die oppervlakte is 486,81 km². Die naam van die stad beteken "Noord-Kioesjoe". Kitakyushu is halfpad tussen Tokio en Sjanghai geleë. Die stad is op 10 Februarie 1963 gevorm uit die stede Moji (門司市, -shi), Kokura (小倉市, -shi), Tobata (戸畑市, -shi), Yahata (八幡市, -shi) en Wakamatsu (若松市, -shi).