Kleinringnekstrandkiewiet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kleinringnekstrandkiewiet
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Charadriidae
Genus: Charadrius
Spesie: C. dubius
Binomiale naam
Charadrius dubius
Scopoli, 1786

Die Kleinringnekstrandkiewiet (Charadrius dubius) is 'n voël en swerwer aan Suider-Afrika en slegs een is opgeteken in Zimbabwe. Hulle bly gewoonlik noord van die ewenaar. Die voël is 15 – 17 cm groot en weeg 30 - 48 gram met 'n vlerkspan van 44 cm. In Engels staan die voël bekend as Little Ringed Plover.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Charadrius dubius”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.