Kleinswartrugmeeu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kleinswartrugmeeu
'n Kleinswartrugmeeu
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Laridae
Genus: Larus
Spesie: L. fuscus
Binomiale naam
Larus fuscus
Linnaeus, 1758

Die Kleinswartrugmeeu (Larus fuscus) is 'n seldsame somertrekvoël in Suider-Afrika en word die meeste van Oktober tot April gesien. Die voël is 52 – 65 cm lank, 600 - 1150 g groot met 'n vlerkspan van 1.3 - 1.4 m. In Engels staan die voël bekend as die Lesser black-backed Gull.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Larus fuscus (bladsy)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Larus fuscus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.