Koningsterretjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Koningsterretjie
Koningsterretjie in sy winterkleed.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Sternidae
Genus: Thalasseus
Spesie: T. maximus
Binomiale naam
Thalasseus maximus
(Boddaert, 1783)
Verspreiding
Verspreiding
Sinonieme

Sterna maxima Boddaert, 1783

Die Koningsterretjie (Thalasseus maximus) is 'n seldsame voël en besoeker die Kuneneriviermond en 'n swerwer verder suid aan die Namibiese kus. Die voël is 46 – 48 cm lank, 340 - 420 g groot met 'n vlerkspan van 1.3 m. In Engels staan die voël bekend as die Royal Tern.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Koningsterretjie (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2004). Sterna maxima. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 19 Oktober 2010.