Krombekstrandloper

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Krombekstrandloper
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Scolopacidae
Genus: Calidris
Spesie: C. ferruginea
Binomiale naam
Calidris ferruginea
(Pontoppidan, 1763)
Sinonieme

Erolia ferruginea (Vieillot, 1816)

Die Krombekstrandloper (Calidris ferruginea) is 'n voël en algemene somerbesoeker aan Suider-Afrika; veral aan die kus en varswatermassas en talle oorwinter. Die streekbevolking is 300 000 voëls maar aan die afneem. Die voël is 18 - 23 cm lank, 45 - 85 g groot met 'n vlerkspan van 44 cm. In Engels staan die voël bekend as die Curlew Sandpiper.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:
Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Calidris ferruginea”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.