Kubuntu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kubuntu
Die Kubuntu Linux kenteken
Kubuntu-13.04-cat.png
Kubuntu 13.04 Raring Ringtail wat KDE loop
Webwerf: www.ubuntu.com
Maatskappy/
ontwikkelaar:
Canonical Ltd / Blue Systems / Ubuntu Foundation
Bedryfstelsel-familie: Linux
Bronkodemodel: Vrye en Oopbron-sagteware
Jongste stabiele uitgawe: 14.04 / 17 April 2014; 5 maande gelede (2014-04-17)
Platforms wat ondersteun word: IA-32, x86-64, lpia, ARM
Kerntipe: Monolitiese kernel
Verstek-gebruikerskoppelvlak: KDE Grafiese Gebruikerskoppelvlak
Lisensie: GPL en ander lisensies
Status: Tans aktief

Kubuntu is 'n amptelike derivaat van die Ubuntu-bedryfstelsel wat die KDE grafiese omgewing in plaas van GNOME gebruik. Dit is deel van die Ubuntu-projek en gebruik dieselfde onderliggende stelsel. Dit is moontlik om beide die KDE-desktop (kubuntu-desktop) en die GNOME-desktop (ubuntu-desktop) in afwisseling op dieselfde masjien te laat loop. Elke pakket op Kubuntu deel dieselfde bergplek as Ubuntu.[1] Kubuntu is gratis aflaaibaar regoor die wêreld en kan ook vanaf verskeie Suid-Afrikaanse bedieners op plaaslike bandwydte afgelaai word. Die Kubuntu-installerings-CD's kan ook deur die Shipit-diens vir aflewering bestel word. Kubuntu-weergawes word gereeld en voorafbepaald vrygestel op dieselfde skedule as Ubuntu.[2]

Galery[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Kubuntu (bladsy)

Verwysings[wysig]