Kuifkopsterretjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kuifkopsterretjie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Sternidae
Genus: Thalasseus
Spesie: T. bengalensis
Binomiale naam
Thalasseus bengalensis
(Lesson, 1831)
Sinonieme

Sterna bengalensis Lesson, 1831

Die Kuifkopsterretjie (Thalasseus bengalensis) is 'n redelike algemene voël en nie-broeiende besoeker aan die ooskus van Suider-Afrika, veral in die somer. Hulle is swewers na die Wes-Kaap. Die voël is 35 – 37 cm lank, 180 - 240 g groot met 'n vlerkspan van 90 – 105 cm. In Engels staan die voël bekend as die Lesser Crested Tern.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Kuifkopsterretjie (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2004). Sterna bengalensis. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 11 Mei 2006.