Lemniskaat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

In algebraïese meetkunde verwyf die woord lemniskaat na enige van verskeie agtvormige of -vormige krommes waarvan die bekendset die Lemniskaat van Bernoulli is. Die woord word ook soms gebruik om na die ∞-simbool, wat in wiskunde as 'n simbool vir oneindigheid gebruik word, te verwys.