Lesbos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Lesbos
Inheemse naam: Λέσβου
Kaart van Lesbos
Kaart van Lesbos
Geografie
Ligging Griekeland, Egeïese See
Koördinate 39°10′N 26°20′O
Oppervlak 1 632,8 vk km
Administrasie
Vlag van Griekeland Griekeland
Streek Noord-Egeïes
Hoofstad Mytilene
Grootste stad Mytilene (37 890)
Demografie
Bevolking 86 436
Bevolkingsgroepe Grieke
Satellietfoto van Lesbos (1995)

Lesbos (Grieks: Λέσβου Lesvos) is 'n Griekse eiland in die Middellandse See. Die hoofstad is Mytilene.

Die oppervlak is 1 632,8 km2.