Madeirastormswael

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Madeirastormswael
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Procellariiformes
Familie: Hydrobatidae
Subfamilie: Hydrobatinae
Genus: Oceanodroma
Spesie: O. castro
Binomiale naam
Oceanodroma castro
(Harcourt, 1851)

Die Madeirastormswael (Oceanodroma castro) is 'n stormswael en 'n seldsame besoeker aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 20 cm groot en weeg 35 - 48 g met 'n vlerkspan van 44 - 47 sentimeter. Die voël broei op eilande in tropiese en matige Atlantiese- en Stille Oseaan. In Engels staan die voël bekend as Band-rumped storm-petrel. Die voël is nog net 1 keer opgeteken op 'n eiland naby Lüderitz.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Oceanodroma castro”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.