Mae West

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mae West
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Naam Mary Jane West
Geboorte 17 Augustus 1893
Woodhaven, NY (VSA)
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 22 November 1980
Los Angeles, CA (VSA)
Beroep(e) Aktrise, draaiboekskrywer
Noemenswaardige
rolprent(e)
Klondike Annie
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mary Jane (Mae) West (Woodhaven, New York, 17 Augustus 1893 - Los Angeles, Kalifornië, 22 November 1980) was 'n Amerikaanse aktrise.

Sy is gebore as 'n dogter van Jack West en Matilda Doelger.

Mae West het begin optree in Vaudeville op die ouderdom van vyf. Teen die ouderdom van twaalf het sy opgetree onder die naam "The Baby Vamp."

Sy het uiteindelik haar eie opvoerings begin skryf. Haar eerste optrede op Broadway was getiteld Sex. Die hoofrol is vertolk deur Mae West, wat ook die skryfster, vervaardiger en direktrise was. Die opvoering het nie goed afgegaan by die stadsamptenare nie, en sy is gearresteer saam met al die ander toneelspelers.

Mae West