Maine-et-Loire
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
| Maine-et-Loire (49) | |
|---|---|
| Gewes | Pays de la Loire |
| Prefektuur | Angers |
| Onderprefekture | Cholet, Saumur, Segré |
| Bevolking | 782 225 inw. (2007) |
| Bevolkingsdigtheid | 102 inw./vk km |
| Oppervlakte | 7 166 vk km |
| Arrondissemente | 4 |
| Cantons | 41 |
| Munisipaliteite | 363 |
| President van die Conseil général |
Christophe Béchu |
Maine-et-Loire (49) is 'n Franse departement van die gewes Pays de la Loire. Sy prefektuur (hoofstad) is Angers en sy onderprefekture is Cholet, Saumur, en Segré.
Inhoud |