Maria van Boergondië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Maria van Boergondië
Hertog van Brabant, Limburg, Lotaringe, Luxemburg en Guelders; Markgraaf van Namur; Paltsgraaf van Boergondië; Gravin van Artois, Vlaandere, Charolais, Hainaut, Holland, Zeeland en Zutphen
Maria van Boergondië
Maria van Boergondië
Niklas Reiser (1500)
Dinastie Valois
Bewind 5 Januarie 147727 Maart 1482
Gebore 13 Februarie 1457
Brussel, Brabant
Gesterf 27 Maart 1482
Kasteel van Wijnendale, Vlaandere
Voorganger Karel die Stoute
Opvolger Filips I van Kastilië
Eggenote Keiser Maksimilian I
Kinders Filips I van Kastilië, Margarete van Oostenryk
Vader Karel die Stoute
Moeder Isabella van Bourbon

Maria van Boergondië (13 Februarie 145727 Maart 1482) was die dogter van Karel die Stoute. Sy het in 1477 met Keiser Maksimilian I uit die huis van Habsburg getrou. Die Boergondiese en die Habsburgse erflande smelt saam.

Filip die Skone, (Filip I van Kastilië) (22 Junie 1478 - 25 September 1506) was die seun van Maria van Boergondië.

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: