Brabant

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Duché de Brabant
Hertogdom Brabant
Hertogdom Brabant
Duitse Hertogdom
1183 – 1795

Wapenskild van Brabant

Wapenskild

Ligging van Brabant
Die Hertogdom Brabant omstreeks 1350
Hoofstad Leuven (1183-1267)
Brussel (1267-1795)
Regering Hertogdom
Historiese era Middeleeue
 - Stigting 1183 (12de eeu)
 - Geërf deur Boergondië 1430
 - Geërf deur Habsburg 1477
 - Noord-Brabant verloor aan die Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande 1648
 - Ontbind 1795 (18de eeu)


Brabant (Frans: Duché de Brabant, Nederlands: Hertogdom Brabant) was 'n hertogdom in België en Nederland tydens die Middeleeue. Die belangrikste stede in Brabant was Brussel, Leuven en Den Bosch ('s Hertogenbosch).