Max Mangold

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Max Mangold (* 8 Mei 1922 in Basel) is professor in fonetiek, fonologie en algemene linguistiek aan die Universiteit van Saarland in Duitsland. Hy werk sedert 1957 al by dié instelling. Hy is veral bekend vir sy uitspraakwoordeboek, maar word ook onthou vir sy werk oor geolekte in Saarland en omstreke.