MediaWiki

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
MediaWiki
Kort opsomming van die logo.
Ontwikkelaar Magnus Manske, Brion Vibber, Lee Daniel Crocker, Tim Starling, Erik Möller, Gabriel Wicke, Ævar Arnfjörð Bjarmason, Niklas Laxström, Domas Mituzas, Rob Church en andere.
Lisensie GPL
Webblad http://www.mediawiki.org

MediaWiki is 'n sagtewareprogram waarmee 'n wiki-tipe webwerf mee opgestel kan word. Wikipedia (die webwerf) en sy Wikimedia susterprojek loop ook op die vrye sagteware.

Magnus Manske was die oorspronklike outeur van die sagteware. Dit is geskryf in die PHP programmeertaal en gebruik onderliggend 'n MySQL of PostgreSQL relasionele databasis. Die sagteware is vrygestel onder die GPL-lisensie.

Verskeie andere projekte gebruik ook die sagteware:

  • Uncyclopedia
  • Consumerium
  • Recyclopedia
  • SourceWatch
  • Wikitravel
  • Wikia

Sien ook[wysig]

  • IpbWiki - Integrasie tussen die Invision Power Board en MediaWiki sagteware pakette.

Eksterne skakels[wysig]