Meißen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Meissen)
Spring na: navigasie, soek

Meißen
Meißen Burgberg mit Albrechtsburg und Dom.jpg

Kaart Wapen
Meissen.png
Stadtwappen Meißen.png
Meißen in Sakse
Meißen in MEI.svg
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Flag of Saxony.svg Sakse
 Koördinate 51°10′N 13°29′O
 Stigting 929
 Stadstatus 1332
 Oppervlakte:  
 - Totaal 30,9 vk km
 Hoogte bo seevlak 106 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2012) 27 098[1]
 - Bevolkingsdigtheid 877/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Olaf Raschke
 Amptelike Webwerf stadt-meissen.de

Meißen (Opper-Sorbies: Mišno, Latyns: Misena) is 'n klein stad met 'n bevolking van 27 098 in die ooste van Duitsland in die deelstaat Sakse. Meißen het bekend geword nadat die stad in 1708 sy eie porselein vervaardig het. Dit is hoe Europa onafhanklik geword het van Sjinese porselein. Meißen vervaardig porselein sedert 1708.[2]

Verwysings[wysig]