Mosambiekloerie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mosambiekloerie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Cuculiformes
Familie: Musophagidae
Genus: Tauraco
Spesie: T. livingstonii
Binomiale naam
Tauraco livingstonii
(Gray, 1864)

Die Mosambiekloerie (Tauraco livingstonii) is 'n standvoël wat voorkom aan die ooskus van die noorde van KwaZulu-Natal tot by Mosambiek en ook tot in die bergwoude in Oos-Zimbabwe. In Engels staan die voël bekend as die Livingstone's Turaco.

Voorkoms[wysig]

Die loerie is groen en lyk baie soos die Knysnaloerie maar het 'n meer gepunte kuif met 'n swart-en-wit punt. Die rug is ook effens donkerder. Die stert is donkergroen - nie blouerig nie.

Fotogallery[wysig]

Sien ook[wysig]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Tauraco livingstonii”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.