Nashik

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nashik / Nasik
नाशिक / नासिक
Binne die ou stad van Nashik
Binne die ou stad van Nashik
Ligging van Nashik / Nasik op 'n kaart (Indië)
Nashik / Nasik
Nashik / Nasik
Ligging in Indië
Koördinate: 20°00′00″N 73°48′00″O
Land Vlag van Indië Indië
Deelstaat Maharashtra
Distrik Nashik
Regering
 - Burgemeester Hon. Mr. Yatin Wagh (MNS)
Oppervlak
 - Stad 264,23 km²  (102,02 vk m)
Hoogte 560 m (1 840 vt)
Bevolking (2011)
 - Stad 1 486 973
 - Metropolitaans 1 562 769
Tydsone IST (UTC+5:30)
Poskode 422 0xx
Skakelkode(s) 91-253
Webwerf: nashik.nic.in

Nashik of Nasik (Marathi: नाशिक, Nāśik; Hindi: नासिक, Nāsik) is 'n stad in die Indiese deelstaat Maharashtra met 'n bevolking van 1 486 973 in 2011. Dit is aan die Godavari-rivier, 'n heilige rivier van die Hindoeïsme, geleë. Dus is Nashik 'n belangrike pelgrimstog vir Hindoes. Elke 12 jaar word die fees Kumbh Mela gevier. Die gebied rondom Nashik is die sentrum van Indië se wynbou.