Neurenberg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Neurenberg
Nürnberg Burg ArM.jpg

Kaart Wapen
Locator map N in Germany.svg
Wappen von Nürnberg.svg
Vlag
Flag of Nuremberg.svg
 Land Flag of Germany.svg Duitsland
 Deelstaat Flag of Bavaria (lozengy).svg Beiere
 Koördinate 49°27′N 11°5′O
 Stigting 1000/1040
 Stadstatus 1219
 Oppervlakte:  
 - Totaal 186,38 vk km
 Hoogte bo seevlak 309 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2010) 505 664[1]
 - Bevolkingsdigtheid 2 713/vk km
 - Metropolitaanse gebied 2 500 000
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Ulrich Maly (SPD)
 Amptelike Webwerf www.nuernberg.de

Neurenberg (Duits: Nürnberg, uitgespreek [ˈnʏɐ̯nbɛɐ̯k]) is die tweede grootste stad in Beiere (Duits: Bayern), Duitsland, ná die hoofstad München met 'n bevolking van 505 664 in 2010 en 'n oppervlakte van 186,38 km².

Geografie[wysig]

Neurenberg is geleë in die noorde van Beiere, 170 km noord van München.

Verwysings[wysig]