FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2005

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
FIFA Sokker-Konfederasiebeker
Konföderationen-Pokal 2005
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Duitsland Duitsland
Datums 15 Junie – 29 Junie
Spanne (van 6 konfederasies)
Stadions (in 5 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Brasilië Brasilië (2 titels)
Tweede plek Vlag van Argentinië Argentinië
Derde plek Vlag van Duitsland Duitsland
Vierde plek Vlag van Meksiko Meksiko
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 16
Doele 56 (3.5 per wedstryd)
Bywoning 603 106 (37 694 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Brasilië Adriano (5 doele)
Beste speler Vlag van Brasilië Adriano
2003
2009
Spanne wat in 2005 aan die FIFA Konfederasiebeker deelgeneem het.

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2005 is van 15 Junie tot 29 Junie 2005 in Duitsland aangebied as voorbereiding vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006. Soos gebruiklik het die gasheerland, die huidige wêreldkampioen en die kampioene van elk van die ses sokkerbonde deelgeneem. Brasilië wen die toernooi nadat hulle Argentinië in die eindstryd met 4-1 klop. Duitsland eindig derde en Meksiko in die vierde plek.

Deelnemende spanne[wysig | wysig bron]

Span Konfederasie Kwalifikasie Deelname
Vlag van Duitsland Duitsland UEFA Gasheer van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006 2de
Vlag van Brasilië Brasilië CONMEBOL Wenner van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 5de
Vlag van Meksiko Meksiko CONCACAF Wenner van die CONCACAF Goue-beker in 2003 5de
Vlag van Tunisië Tunisië CAF Wenner van die Afrikanasiesbeker in 2004 1ste
Vlag van Griekeland Griekeland UEFA Wenner van die UEFA Europa-beker in 2004 1ste
Vlag van Argentinië Argentinië CONMEBOL Tweede plek in die Copa América-beker in 2004 3de
Vlag van Japan Japan AFC Wenner van die AFC Asië-beker in 2004 4de
Vlag van Australië Australië OFC Wenner van die OFC Nasiebeker in 2004 3de

Stadions[wysig | wysig bron]

Wedstryde was in die volgende stede gespeel:

Frankfurt am Main Keulen Hannover Leipzig Neurenberg
Waldstadion RheinEnergieStadion AWD-Arena Zentralstadion Frankenstadion
Kapasiteit: 48 132 Kapasiteit: 46 120 Kapasiteit: 44 652 Kapasiteit: 44 200 Kapasiteit: 41 926
130919-Commerzbank-Arena-Europa-League.jpg RheinEnergieStadion Köln 001.jpg AWD Eingang08.jpg Leipzig von oben Zentralstadion.jpg Frankenstadion 2.JPG

Wedstryde[wysig | wysig bron]

Groep A[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Duitsland Duitsland 3 2 1 0 9 5 +4 7
Vlag van Argentinië Argentinië 3 2 1 0 8 5 +3 7
Vlag van Tunisië Tunisië 3 1 0 2 3 5 -2 3
Vlag van Australië Australië 3 0 0 3 5 10 -5 0

15 Junie 2005
18:00 MEST
Vlag van Argentinië Argentinië 2 - 1
Verslag
Vlag van Tunisië Tunisië RheinEnergieStadion, Keulen
Toeskouers: 28 033
Skeidsregter: Roberto Rosetti (Italië)
Riquelme Doelpunt na 33 minute 33' (straf)
Saviola Doelpunt na 57 minute 57'
Doelpunt na 72 minute 72' (straf) Guemamdia

15 Junie 2005
21:00 MEST
Vlag van Duitsland Duitsland 4 - 3
Verslag
Vlag van Australië Australië Waldstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 46 466
Skeidsregter: Carlos Amarilla (Paraguay)
Kurányi Doelpunt na 17 minute 17'
Mertesacker Doelpunt na 23 minute 23'
Ballack Doelpunt na 60 minute 60' (straf)
Podolski Doelpunt na 88 minute 88'
Doelpunt na 21 minute 21' Skoko
Doelpunt na 31 minute 31', Doelpunt na 90+2 minute 90+2' Aloisi

18 Junie 2005
18:00 MEST
Vlag van Tunisië Tunisië 0 - 3
Verslag
Vlag van Duitsland Duitsland RheinEnergieStadion, Keulen
Toeskouers: 44 377
Skeidsregter: Peter Prendergast (Jamaika)
Doelpunt na 74 minute 74' (straf) Ballack
Doelpunt na 80 minute 80' Schweinsteiger
Doelpunt na 88 minute 88' Hanke

18 Junie 2005
20:45 MEST
Vlag van Australië Australië 2 - 4
Verslag
Vlag van Argentinië Argentinië Frankenstadion, Neurenberg
Toeskouers: 25 618
Skeidsregter: Shamsul Maidin (Singapoer)
Aloisi Doelpunt na 61 minute 61' (straf), Doelpunt na 70 minute 70' Doelpunt na 12 minute 12', Doelpunt na 53 minute 53', Doelpunt na 89 minute 89' Figueroa
Doelpunt na 31 minute 31' (straf) Riquelme

21 Junie 2005
20:45 MEST
Vlag van Australië Australië 0 - 2
Verslag
Vlag van Tunisië Tunisië Zentralstadion, Leipzig
Toeskouers: 23 952
Skeidsregter: Carlos Chandía (Chili)
Doelpunt na 26 minute 26', Doelpunt na 70 minute 70' Santos

21 Junie 2005
20:45 MEST
Vlag van Argentinië Argentinië 2 - 2
Verslag
Vlag van Duitsland Duitsland Frankenstadion, Neurenberg
Toeskouers: 42 088
Skeidsregter: Ľuboš Micheľ (Slowakye)
Riquelme Doelpunt na 33 minute 33'
Cambiasso Doelpunt na 74 minute 74'
Doelpunt na 29 minute 29' Kurányi
Doelpunt na 51 minute 51' Asamoah

Groep B[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Meksiko Meksiko 3 2 1 0 3 1 +2 7
Vlag van Brasilië Brasilië 3 1 1 1 5 3 +2 4
Vlag van Japan Japan 3 1 1 1 4 4 0 4
Vlag van Griekeland Griekeland 3 0 1 2 0 4 -4 1

16 Junie 2005
18:00 MEST
Vlag van Japan Japan 1 - 2
Verslag
Vlag van Meksiko Meksiko AWD-Arena, Hannover
Toeskouers: 24 036
Skeidsregter: Matthew Breeze (Australië)
Yanagisawa Doelpunt na 12 minute 12' Doelpunt na 39 minute 39' Zinha
Doelpunt na 64 minute 64' Fonseca

16 Junie 2005
20:45 MEST
Vlag van Brasilië Brasilië 3 - 0
Verslag
Vlag van Griekeland Griekeland Zentralstadion, Leipzig
Toeskouers: 42 507
Skeidsregter: Ľuboš Micheľ (Slowakye)
Adriano Doelpunt na 41 minute 41'
Robinho Doelpunt na 46 minute 46'
Juninho Doelpunt na 81 minute 81'

19 Junie 2005
18:00 MEST
Vlag van Griekeland Griekeland 0 - 1
Verslag
Vlag van Japan Japan Waldstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 34 314
Skeidsregter: Herbert Fandel (Duitsland)
Doelpunt na 76 minute 76' Oguro

19 Junie 2005
20:45 MEST
Vlag van Meksiko Meksiko 1 - 0
Verslag
Vlag van Brasilië Brasilië AWD-Arena, Hannover
Toeskouers: 43 677
Skeidsregter: Roberto Rosetti (Italië)
Borgetti Doelpunt na 59 minute 59'

22 Junie 2005
20:45 MEST
Vlag van Griekeland Griekeland 0 - 0
Verslag
Vlag van Meksiko Meksiko Waldstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 31 285
Skeidsregter: Carlos Amarilla (Paraguay)

22 Junie 2005
20:45 MEST
Vlag van Japan Japan 2 - 2
Verslag
Vlag van Brasilië Brasilië RheinEnergieStadion, Keulen
Toeskouers: 44 922
Skeidsregter: Mourad Daami (Tunisië)
Nakamura Doelpunt na 27 minute 27'
Oguro Doelpunt na 88 minute 88'
Doelpunt na 10 minute 10' Robinho
Doelpunt na 32 minute 32' Ronaldinho

Uitklopfase[wysig | wysig bron]

Halfeindronde Eindronde
25 Junie – Neurenberg
 Vlag van Duitsland Duitsland  2  
 Vlag van Brasilië Brasilië  3  
 
29 Junie – Frankfurt
     Vlag van Brasilië Brasilië  4
   Vlag van Argentinië Argentinië  1
Derde plek
26 Junie – Hannover 29 Junie – Leipzig
 Vlag van Meksiko Meksiko  1
(5)
 Vlag van Duitsland Duitsland  4
 Vlag van Argentinië Argentinië  1
(6)
   Vlag van Meksiko Meksiko  3

Halfeindrondte[wysig | wysig bron]


25 Junie 2005
18:00 MEST
Vlag van Duitsland Duitsland 2 - 3
Verslag
Vlag van Brasilië Brasilië Frankenstadion, Neurenberg
Toeskouers: 42 187
Skeidsregter: Carlos Chandía (Chili)
Podolski Doelpunt na 23 minute 23'
Ballack Doelpunt na 45+3 minute 45+3' (straf)
Doelpunt na 21 minute 21', Doelpunt na 76 minute 76' Adriano
Doelpunt na 43 minute 43' (straf) Ronaldinho

26 Junie 2005
18:00 MEST
Vlag van Meksiko Meksiko 1 - 1 (e.t.)
Verslag
Strafskoppe
5 - 6
Vlag van Argentinië Argentinië AWD-Arena, Hannover
Toeskouers: 40 718
Skeidsregter: Roberto Rosetti (Italië)
Salcido Doelpunt na 104 minute 104'
Strafskoppe
Pérez Scored
Pardo Scored
Borgetti Scored
Salcido Scored
Pineda Scored
Osorio Missed
Doelpunt na 110 minute 110' Figueroa
Strafskoppe
Scored Riquelme
Scored Rodríguez
Scored Aimar
Scored Galletti
Scored Sorín
Scored Cambiasso

Klein finale (vir die derde plek)[wysig | wysig bron]


29 Junie 2005
18:00 MEST
Vlag van Duitsland Duitsland 4 - 3 (e.t.)
Verslag
Vlag van Meksiko Meksiko Zentralstadion, Leipzig
Toeskouers: 43 335
Skeidsregter: Matthew Breeze (Australië)
Podolski Doelpunt na 37 minute 37'
Schweinsteiger Doelpunt na 41 minute 41'
Huth Doelpunt na 79 minute 79'
Ballack Doelpunt na 97 minute 97'
Doelpunt na 40 minute 40' Fonseca
Doelpunt na 58 minute 58', Doelpunt na 85 minute 85' Borgetti

Eindstryd[wysig | wysig bron]


29 Junie 2005
20:45 MEST
Vlag van Brasilië Brasilië 4 - 1
Verslag
Vlag van Argentinië Argentinië Waldstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 45 591
Skeidsregter: Ľuboš Micheľ (Slowakye)
Adriano Doelpunt na 11 minute 11', Doelpunt na 63 minute 63'
Kaká Doelpunt na 16 minute 16'
Ronaldinho Doelpunt na 47 minute 47'
Doelpunt na 65 minute 65' Aimar


2005 Konfederasiebekerkampioen
Vlag van Brasilië Brasilië

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:


FIFA Sokker-Konfederasiebeker FIFA Logo (2010).svg

Saoedi-Arabië 1992 · Saoedi-Arabië 1995 · Saoedi-Arabië 1997 · Meksiko 1999 · Suid-Korea/Japan 2001 · Frankryk 2003 · Duitsland 2005 · Suid-Afrika 2009 · Brasilië 2013 · Rusland 2017 · Katar 2021