Noordelike geelkuifpikkewyn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Noordelike geelkuifpikkewyn
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Sphenisciformes
Familie: Spheniscidae
Genus: Eudyptes
Spesie: E. moseleyi
Binomiale naam
Eudyptes moseleyi
Mathews & Iredale, 1921

Die Noordelike geelkuifpikkewyn (Eudyptes moseleyi) is 'n seevoël wat 'n gereelde besoeker aan die kus van Suid-Afrika is. Die voël is 48 – 58 cm groot en weeg 2 - 3.2 kg. Dit het 'n kenmerkende goue kuif. In Engels staan die voël bekend as Northern rockhopper penguin.

Sien ook[wysig]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Eudyptes moseleyi”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.