Olënpark

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Olënpark
Profertpark
Ligging Potchefstroom, Suid-Afrika
Koördinate 26°43′32″S 27°6′54″O Koördinate: 26°43′32″S 27°6′54″O
Eienaar Luiperds Rugbyunie
Oppervlak Gras
Tuisveld van
Luiperds, Pampas XV
Kapasiteit
22 000

Olënpark (ook bekend as Profertpark) is 'n stadion in Potchefstroom wat vir rugby en sokker gebruik word. Dit kan ongeveer 22 000 toeskouers akkommodeer. Die Luiperds en die Pampas XV gebruik die stadion as hulle tuisveld.

Sien ook[wysig]