Lys van stadions in Suid-Afrika

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die volgende is 'n lys van stadions in Suid-Afrika volgens kapasiteit.

Stadion Kapasiteit Stad Tuisveld
Sokkerstad (ook genoem FNB-stadion of Soccer City) 94 700 Johannesburg Bafana-Bafana
Moses Mabhida-stadion 70 000 Durban Bafana-Bafana
Kaapstad-stadion 69 070 Kaapstad FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010
Ellispark-stadion 62 567 Johannesburg Goue Leeus; Lions; Orlando Pirates; Springbokke
Odi-stadion 60 000 Mabopane Garankuwa United F.C.
Growthpoint Kings Park-stadion 55 000 Durban Natalse Haaie; Sharks; Golden Arrows; AmaZulu FC
Nuwelandstadion 51 900 Kaapstad Westelike Provinsie; Stormers; Santos FC
Loftus Versfeld 51 762 Pretoria Blou Bulle; Bulls; Kaizer Chiefs; Mamelodi Sundowns
Nelson Mandelabaai-stadion 48 459 Port Elizabeth Oostelike Provinsie; Southern Kings
Vrystaatstadion 48 000 Bloemfontein Bloemfontein Celtic; Vrystaat Cheetahs; Cheetahs
Peter Mokaba-stadion 46 000 Polokwane Polokwane City
Mbombela-stadion 43 500 Nelspruit Pumas
Royal Bafokeng-stadion 42 000 Rustenburg Platinum Stars
Orlandostadion 40 000 Soweto Orlando Pirates
Johannesburgstadion 37 500 Johannesburg Orlando Pirates
Charles Mopeli-stadion 35 000 Phuthaditjhaba Free State Stars
Wanderersstadion 34 000 Johannesburg Highveld Lions
Athlonestadion 30 000 Kaapstad Ajax Kaapstad; Santos FC
Randse stadion 30 000 Johannesburg oefenveld vir Orlando Pirates
Olympia-park 30 000 Rustenburg
Sahara Nuweland 25 000 Kaapstad Proteas; Kaapse Kobras krieketspan
Sahara Stadion Kingsmead 25 000 Durban Proteas; Dolfyne krieketspan
SuperSport-park 22 000 Centurion, Gauteng Titans krieketspan; Northerns krieketspan
Olënpark 22 000 Potchefstroom Luiperds
Buffalopark 20,000 Oos-Londen Grens krieketspan; Warriors
Willowmoore-park 20,000 Benoni Titans krieketspan
Chevroletpark 20,000 Bloemfontein Knights
Hoffepark 18 000 Kimberley Griekwas; Cheetahs
Noordwes-stadion 17 000 Welkom Noord-Vrystaat Griffons
Buffalo City-stadion 16 000 Oos-Londen Grens
Outeniekwapark 8 000 George SWD Arende
Barnardstadion 7 000 Kempton Park Valke
AR Abass-stadion - Kimberley -
Bolandstadion - Wellington Boland Kavaliers

Ou stadions[wysig]

Die volgende stadions bestaan nie meer nie, is vervalle of word nie meer gebruik nie:

Stadion Kapasiteit Stad Tuisveld
Bereapark 16 000 Pretoria Voorheen Noord-oos Transvaal
Boet Erasmus-stadion 33 852 Port Elizabeth Voorheen Oostelike Provinsie; Bay United F.C.

Sien ook[wysig]