Olinia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Olinia
Stam van 'n Berghardepeer (Olinia emarginata)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Magnoliophyta
Klas: Magnoliopsida
Orde: Myrtales
Familie: Oliniaceae
Genus: Olinia
spesies

Tien spesies, insluitende:
O. abyssinica
O. accuminata
O. capensis
O. cymosa
O. emarginata
O. radiata
O. rochetiana
O. vanguerioides
O. ventosa

Blomme van die Hardepeer.
Vrugte van die Berghardepeer
Stam van 'n groot Hardepeer op Tafelberg.

Olinia is die hardepeer-genus wat hoort tot die familie Oliniaceae. Dit is die enigste genus van die familie en kom net in Afrika voor. Oliniaceae hoort tot die orde Myrtales.

Spesies[wysig]

Van die Suid-Afrikaanse spesies is:

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Olinia (kategorie)

Bron[wysig]